Gelee in/ Situated in: Klerksdorp.
Tipe/ Type: Tuin Woonstelle in en om Klerksdorp/ Garden cottages in & around Klerksdorp.
Wats in die kamer/ Whats in the room: TV met SABC 1, 2, 3, etv, tee en koffie, ketel.
Notas/ Notes:
Gemeubileerde woonstelle en kamers in en om Klerksdorp. Besit en bedryf deur privaat eienaars wat n ekstra geldtjie wil verdien tydens die NAMPO periode. Ons het baie van die soort verblyf beskikbaar, van die mees basiese verblyf tot die mees luukse verblyf. /
Furnished garden cottages, flats, rooms in and around Klerksdorp. Owned & operated by private owners that rent out their accommodation to earn some extra income during the NAMPO period. We have a lot of this type of accommodation available, and the quality of rooms vary from very basic to very luxury accommodation.
Doen ‘n besprekingsnavraag