Wie is ons? / Who are we?

Ons is reisagente gebaseer in Klerksdorp wat in verblyf vir die jaarlike NAMPO skou spesialiseer.

Ons het in 2015 begin en kry elke jaar meer en meer verblyf verskaffers wat ons nader om hulle gaste huise vir NAMPO vol te kry.

Op die ander kant is dit jy wat orals vir verblyf gesoek het, maar almal is volbespreek. Ons verstaan die frustrasie. Jy benodig gerieflikke slaapplek vir NAMPO, en ons reel dit vir jou.

As ons nie beddens vir jou en jou span het nie, soek ons die hele Klerksdorp area en maak vir jou n plan!

Ons website is eenvoudig en maklik om te gebruik. Jy kan ons enige tyd, dag of nag, bel op 073 185 7013 vir navrae of n boodskap vir ons stuur deur gebruik te maak van ons eenvoudige navraagsvorm.

As jy enige ander dienste benodig, vra net. Ons kan vervoer, kos, enige iets vir jou reel!

Groete,

Die nampoverblyf.co.za span.

 

We’re travel agents based in Klerksdorp and we specialise in accommodation for the annual NAMPO show.

We began operations in 2015 and every year we’re approached by more and more accommodation suppliers to help them get bookings during the NAMPO period.

On the other side, it’s you who has looked everywhere for accommodation, but everybody is already fully booked. We understand the frustration. You need comfortable accommodation for NAMPO, and we organise it for you.

If we don’t have beds for you and your team, we search the whole of Klerksdorp and we make a plan for you!

Our website is easy to use. Simply fill out our contact form on our Contact us page and we will get in touch with you. Our you can call/ Whatsapp us anytime, day or night on 073 185 7013.

If you need any other services, just ask. We can arrange transport, food, anything you need!

Greetings,

The nampoverblyf.co.za team.

 

Let wel: Ons is nie met Grain SA of die amtelike NAMPO Harvest Day geassosieer nie.

Please note: We are not associated with Grain SA or the official NAMPO Harvest Day.